5041 m² Erf

Oor Hierdie Orania Eiendom

Groot erf naby die gewilde Stokkiesdraai Park kompleks.

Die volgende dienste sal ingesluit wees:
● 30A enkelfase krag aansluiting
● 20mm water aansluiting
● RIOOL IS UITGESLUIT

Spesifikasies