Plaas jou Orania eiendom aanlyn binne minute. Alle plasings word per kwartaal (3 maande) gehef.
Een aktiewe plasing vir privaat verkopers
Tot 5 aktiewe plasings vir agente
Onbeperkte plasings vir eiendomsagente
Nadat betaling voltooi is, kan jy jou plasing skep. Jou plasing verskyn outomaties op die webwerf sodra die plasing suksesvol verwerk is.